Style Element Vertical
Style Element Sidebar Top Style Element Sidebar Bottom

In het kort

Wanneer?

Waar?

Basiliek Veenendaal

Wiltonstraat 56
3905 KW Veenendaal

Geïnteresseerd?

Delen

Afrikaans was nog nooit so trots nie, want Nederlandse aanhangers van die Afrikaanse supersterre Bok van Blerk, Riaan Benade en Lianie May gaan die voete behoorlik laat sweef.
Dié gewilde drietal se Trots Afrikaans-konsert sal vir SLEGS EEN AAND op Saterdag 19 Oktober 2024, by De Basiliek in Veenendaal, Nederland, te sien wees.
Die LEKKERSTE Afrikaanse SKOFFEL-DANS sal ook hier plaasvind, so maak seker jy pak jou dansskoene in.
Want ons is TROTS en ons is AFRIKAANS en saam sorg dit vir ’n GROOT PARTYTJIE.